Joi Lansing

Joi Lansing
Geboortenaam Joy Rae Brown
Geboorte (1928-04-06)6 April 1928
Sterfte 7 Augustus 1972 (op 44)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1942–70
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joi Lansing (6 April 1928 – 7 Augustus 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Touch of Evil (1958), A Hole in the Head (1959), en Hillbillys in a Haunted House (1967), en in die televisiereeks Cavalcade of America (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy